Kevin Peter Hall

Kevin Peter Hall
Geboorte (1955-05-09)9 Mei 1955
Sterfte 10 April 1991 (op 35)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1978–1991
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kevin Peter Hall (9 Mei 1955 – 10 April 1991) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Without Warning (1980), Predator (1987), Harry and the Hendersons (1987), en Predator 2 (1990).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search